Thursday, March 15, 2012

God's love is a gift, it is free, Dit Komos Niks

Sorry, I am not even going to try and translate properly! It is beautifully told in Afrikaans, and there is a play of words that just cannot be translated by the likes of me. But basically it is saying Comos do not need to be planted as they are self seeding (they grow in South African paddocks like weeds) and so is our heavenly Father's love.... we need no works to earn His love, it costs nothing and is given generously with much beauty and joy for us! Thank the Lord for the very breath you have and for the many other gifts He showers upon you this day. This precious story was sent to my Mother by my lovely cousin in New Zealand. Baie mooi, dankie!
Author unknown

 Jeremiah 29:11

Ek ken die plan wat Ek vir jou het, verklaar die Here. 

Liewe vriende, wees vir n oomblik stil en prys God vir Sy Goedheid en
Sy liefdevolheid!
Aan HOM alle eer, lof en prysing vir al SY goedheid, genade en seninge in my lewe.  Elke dag staan ek op met die sening dat ek asem kan haal sonder enige probleme, dat ek kan sien, hoor, praat, loop, eet en my daaglikse take kan verrig.   Dit opsig self spreek van SY kosbare genade. 

Here, vergewe MY asb dat ek in die verlede nie my dankbaarheid teenoor U verklaar het vir die eenvoudige maar tog belangrike seninge nie.  Dankie dat ek kan hoor, praat, loop, eet en dat ek nie afhanklik is van ander om dinge vir myself te doen nie.  

Dankie vir my geliefdes wat elke dag deel is van my lewe en dat hulle almal gesond is.  Dankie vir U hand van bewaring wat ons elke dag oorskadu. Amen.

Mag julle almal vandag iets besonders in julle lewe vind waarvoor julle ons Hemelse Vader voor kan dank.

BLESSINGS en baie liefde aan julle almal

No comments:

Post a Comment